10/09/2026
Dankie, Cloud Nine!!
Die Kalahari Kuierfees 2026 is bevoorreg om julle as deel van ons borge te hê. Julle ondersteuning maak ’n tasbare verskil en help ons om ’n fees te skep waar mense kan saamkuier, lag en trots wees op die Kalahari.
Van Heerden Media Group is die amptelike media-vennoot van die Kalahari Kuierfees.
10/09/2026
Dankie, Rest Assured
Ons waardeer julle ondersteuning en trots as ’n Trotse Borg van die Kalahari Kuierfees 2026. Julle help ons om elke besoeker se ervaring net ’n bietjie meer gemaklik te maak!
Van Heerden Media Group is die amptelike media-vennoot van die Kalahari Kuierfees.
05/09/2026
🛋️ GERIEF EN GEMAK WAT JY VERDIEN! 🛋️
Kyk net na hierdie pragtige bruin leer-gevoel recliner – perfek om ná ’n lang dag terug te sit en te ontspan! 😍
✨ Sagte, ondersteunende vulling
✨ Duursame leer-gevoel materiaal
✨ Stewige raamwerk
✨ Stylvol én gemaklik
🔥 Slegs R9 690 per stoel! 🔥
📲 Kontak ons nou: 083 669 4924
📍 2 Kowen Straat, Upington
👉 Besoek Vispa Meubels en kom ervaar die gemak self!
05/09/2026
Vispa Meubels Upington regoor Agri Mark. R 100 per tafel. Kontak Danie by 083 6694924.
05/09/2026
Vispa Meubels Upington regoor Agri Mark kontak 083 6694924 Glasblad tafel R 1200
05/09/2026
Vispa Meubels Upington regoor Agri Mark Vervoer van meubels en goedere om en in Upington kontak Danie 083 6694924.
05/09/2026
Vispa Meubels Upington regoor Agri Mark. Bedkassie R 2900 per bedkassie. Skakel 083 6694924
05/09/2026
Vispa Meubels Upington regoor Agri Mark kontak 083 6694924 Dubbel bunker bed R 6700
05/09/2026
Vispa Meubels Upington regoor Agri Mark kontak 083 6694924 Staal lesenaar R 1600