08/07/2026
Het jy geweet?
Nuwe ingeboude kaste kan jou help om stres te verminder. 'n Netjiese, georganiseerde huis laat jou brein rustiger voel.
Vir kwaliteit houtwerk (bou en installeer van kaste,tuinmeubels, restorering van ou meubels.
08/07/2026
Het jy geweet?
Nuwe ingeboude kaste kan jou help om stres te verminder. 'n Netjiese, georganiseerde huis laat jou brein rustiger voel.
06/07/2026
Kan een badkamerkas jou badkamer soos nuut laat lyk?
Absoluut!! PJ'S Carpenters wys jou hoe...
04/07/2026
As jou kaste so lyk... Dan is dit tyd om PJ'S Carpenters 083 256 4747 te kontak
✔️ Meer pakplek.
✔️ 'n Netjiese, moderne voorkoms.
✔️ 'n Kaste wat spesiaal vir jou ruimte ontwerp is.
03/07/2026
Kliëntetevredenheid is Ons Grootste Beloning
02/07/2026
Moderne Country Style met tydlose karakter.
Van begin tot einde is elke kas met sorg vervaardig uit 16 mm Superwood, afgewerk met 6 mm Superwood-raampies, en professioneel gespuit in die kliënt se kleurkeuse vir 'n unieke, persoonlike afwerking.
Die eerste foto's wys die vervaardigingsproses, terwyl die laaste foto's die pragtige eindresultaat onthul.
Wat d**k jy van hierdie transformasie? Laat weet ons in die kommentaar!
01/07/2026
As begroting geen rol gespeel het nie... sou jy HOUT of MELAMIEN kies?
Hout bly 'n tydlose gunsteling.
En
Melamien is beslis baie gewild vir moderne huise.
Ons is nuuskierig om te sien wat die gewildste keuse is!
01/07/2026
Die regte kaste verander jou kombuis in 'n moderne, funksionele ruimte wat uitstaan.
Hierdie foto's is net 'n voorsmakie! Hou ons blad dop vir die volledige voor en na onthulling van hierdie kombuistransformasie... Die eindresultaat gaan jou beïndruk!
Gratis kwotasies (T&V gelding)
Pierro 083 256 4647
PJ'S Carpenters Geleë te Potchefstroom
01/07/2026
Redes om jou kaste oor te doen
* Verhoog jou huis se waarde. Moderne kaste maak jou huis meer aantreklik en waardevol.
* Meer stoorplek. Slim ontwerpe benut elke sentimeter optimaal.
* Vars, moderne voorkoms. Transformeer enige vertrek sonder 'n groot opknapping.
* Beter funksionaliteit
Praktiese uitleg en gehalte-afwerking maak die alledaagse makliker.
* Ontwerp volgens jou styl. Pasgemaakte kaste wat perfek by jou smaak en leefstyl pas.
Kontak Pierro Pieterse 083 256 4647 vir kwotasie
25/06/2026
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 09:00 - 12:00 |
| Sunday | 00:00 - 00:00 |