23/08/2026
Familie etes is terug op die spyskaart! Kom bymekaar om een van Handgemaak in Bloem se tydlose eetkamer stelle.
Beskikbaar in 'n groot verskeidenheid van solide hout opsies.
Kontak Gerard
0763055368
[email protected]
26/07/2026
So hard soos kan kom! Rhodesian Teak swinging porch bench.
Teak is ideaal vir buitemeubels omdat dit nie vrot nie, insekte (insluitend termiete) natuurlik afweer, en ’n uitstaande duursaamheid van maklik 50 jaar of meer het, selfs met min onderhoud.
Gerard
0763055368
25/07/2026
Live edge Cedarwood tafel met staal pote. Beskikbaar in 'n groot verskeidenheid soliede hout keuses
Gerard
0763055368
19/04/2026
Blink uit met ons custom made vertoon kas. Beskikbaar in enige size, kleur en afwerking
Voorbeeld op foto : R9999
Aflewering landwyd beskikbaar
0763055368
[email protected]
12/04/2026
Van die werkswinkel in Bloem, tot sy nuwe huis in die Kaap. Ons lewer landwyd
TV-Stand : R6490
Gerard
0763055368
05/04/2026
Plain and simple.
6-Laai laaikas, beskikbaar in enige skakering/kleur
R5990
0763055368
29/03/2026
Ons het vir n slag n fotograaf foto om te deel! What a stunner!!
R5990
Beskikbaar in enige kleur
(P.S so lyk die foto wat ek geneem het)
Gerard
0763055368