Beautiful Women

Beautiful  Women

Share

Die dames van Beautifull Women stem saam dat Jesus ons Koning is, Hy het ons uit verkies om Sy bruid te wees, Hy het ons onvoorwaardelik lief.

Ons wil opstaan vir ons Koning, ons wil he mense moet ons herken en Jesus in ons sien! Ons wil vissers van mense wees en mense leer dit wat Hy ons geleer het, en ons wil leer dit wat Hy ons nog wil leer!(Dus nog baie)
Ons wil gee dit wat Hy ons gee, en ontvang dit wat Hy vir ons wil gee! Ons wil Hom loof en onophoudelik prys, en wil probeer om Hom die herkening en dankbaarheid te toon wat ons weet

01/12/2023

Jesus het jou lief, net soos jy is.

19/06/2023
07/06/2023

As ek kon sing my Heer sou ek n mooi liedtjie vir U sing as ek kon komponeer sou ek self die liedtjie skryf. Ek is lief vir U my Abba Vader.

07/06/2023

Makes the world go around.

07/06/2023

Kleur in en wees dankbaar

07/06/2023

Alles is so mooi...as ons net uit n positiewe oog punt na alles om ons kyk.

Want your business to be the top-listed Furniture Store in Albertinia?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address


Albertinia
6695