JBF De la Harpe - Pty Ltd

JBF De la Harpe - Pty Ltd

Share

JBF De la Harpe (Pty) Ltd is 'n maarskappy wat deur my oupa geregistreer is toe hy nog 'n jong man was.

Onder hierdie maatskappy het verskeie suksesvolle wyd uiteenlopende besighede bestaan van Kruideniersware winkels, Hardeware winkels, 'n meubel fabriek en tesame met die bogenoemde was daar ook altyd die Konstruksie en aanbouings daarmee saam. Ons as 'n gesin is baie trots op die lang en skoon probleem vrye bestaan van JBF De la Harpe (Pty) Ltd en sal alles in ons vermoë doen om hom oor nog soveel

Want your business to be the top-listed Furniture Store in Centurion?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address

Centurion
0157