23/10/2018
Ek kry hordes vrae oor wat van my geword het en of ek nog meubels maak. Wel vir nou het ek eers besluit om my ander passie as chef te volg en ek het my eie restaurant oopgemaak in Walvisbaai. Die plek se naam is Dockside seafood and Grill en ek is geweldig geseën met die plek. Die beplanning was om nog steeds met my hobby aan te gaan maar sal eers volgende jaar weer voort gaan met dit. Hier is n paar fotos van Dockside en kom ek se julle daar is nie n beter uitsig, atmosfeer en kos in Walvis nie so asb as julle in Walvis kom, kom pop in en eet iets of se sommer net hallo. Hier is my nuwe page se link as julle wil loer. Groete . Theuns Duvenhage https://www.facebook.com/dockside.cfoodngrill
05/07/2018
Available at Pallets Galore
22/05/2018
Some of my forgotten products over the past 2 years. If you're interested in anything please contact me via Whatsapp at 0811276062. https://www.facebook.com/classypalletfuniture/
18/05/2018
Kan op bestelling gemaak word. Foto's geleen
10/05/2018
Available at Pallets Galore. For more information call 0811276062. https://www.facebook.com/classypalletfuniture/
01/05/2018
Night stands available at Pallets Galore. For more information call 0811276062. https://www.facebook.com/classypalletfuniture/
30/04/2018
20,16 and 8 seater in one available at Pallets Galore. https://www.facebook.com/classypalletfuniture/
05/04/2018
Queen headbord and night stands. Available in any couler and size. Contact 0811276062 for more info. https://www.facebook.com/classypalletfuniture/