KomHaalVernietSwakopmund..die platform om iets te kan kry wat jy regtig nodig het. Nie die platform om te vat om te gaan verkoop nie..Moenie kom groothard wees nie..
Maar vat tog iets wat jy nodig het en los dit as jy dit nie nodig het nie. Jy ontneem n ander persoon daarvan wat dalk regtig dit nodig het..
Onthou die 2 hoof reels...jy kan nie vir iets op die groep vra nie. Jy kan net gee. En tweedens alles moet verniet wees.
Kom Haal Verniet Swakopmund
Gee its wat jy nie meer nodig nie, Geen verkoop op die groep.
Want your business to be the top-listed Furniture Store in Swakopmund?
Click here to claim your Sponsored Listing.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Website
Address
Swakopmund